Leelee Sobieski

Leelee Sobieski
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Liliane Rudabet Gloria Elsveta Sobieski
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leelee Sobieski (gebore 10 Junie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deep Impact (1998), Never Been Kissed (1999), In the Name of the King: A Dungeon Siege Tale (2007), en 88 Minutes (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy